

Sa. 25 Nov.
|Shipwreck Pelikaan Hawe Velddrif
Weskus Jou Lekker Ding Braaidag
'n Onvergeetlike samesyn saam met vriende, mense mense, Weskus mense!
Time & Location
25 Nov. 2023 09:00 – 23:50 SAST
Shipwreck Pelikaan Hawe Velddrif, 1 Piet Orlam Rd, Velddrif, 7365, Suid-Afrika
About the event
Vir die afgelope klompie jare het 'n baie beskye groepie Weskus vriende asook vriende van reg oor die Wêreld, bymekaar gekom en 'n heerlike Weskus Jou Lekker Ding Braaidag gehou, alles onder die vaandel van 'n immer gewilde Weskus Facebook Groep genaamd: WESKUS JOU LEKKER DING. Die 2022 Braaidag was voorwaar 'n groot sukses en was gehou gewees by die immer gewilde Knor Varkie Restaurant en Pub, en die jaar hou ons ons braai by ons groep se eie AMPTELIKE kroeg, genaamd: Die HoofSeun Saloon. Jou gasheer is niemand anders as Die HoofSeun Vanni Weskus, en soos wat sommige van julle hom ken, voorwaar een van die Weskus se grootste kuiergatte. Kom geniet 'n lekker kuiertjie saam met vrinne om 'n lekker vuurtjie met goeie net die beste musiek, plaaslike kunstenaars en natuurlik 'n yskoue, tewens pis koue biertjie! Val in vriende en kom ons geniet mekaar se lekker geselskap…
Tickets
Entrance Fee
This ticket includes a free shooter!
R 0,00
Sale ended